Die oorlogskamer (eBoek)
Cris FabryIn DIE OORLOGSKAMER besoek Elizabeth Jordan die huis van Clara Williams en ontdek haar geheime gebedskamer – ’n plek waar sy op haar knieë baklei met die kragtigste wapen ... Elizabeth besef haar gesin is die moeite werd om voor te veg en dat sy nie hierdie stryd op haar eie kan wen nie. Om in blinde geloof tot God te bly bid vir haar gesin en hulle toekoms, is die enigste uitweg, maar dit is makliker gesê as gedaan.
ناشر کتب:
Christelike Uitgewersmaatskappy
زبان:
afrikaans
فائل:
PDF, 3.38 MB
IPFS:
,
afrikaans0